ONS STORIE
Ek het vir Kayla gesien en gesê hallo Kayla Blom en nou is dit 5 jaar later en nou word Kayla 'n Blom en ek is gelukkig
- Tralala-Chris
"Ek wil na jou kyk
Ek wil jou baadjie soek
Jy weet ek speel vir tyd
Voor jy uitgaan
En die wêreld face
Toe ek jou ontmoet
Was ek klaar gereis
Ses en twintig jaar lank"
My Blom toe ek jou ontmoet het, het ek klaar gereis, maar die avontuur het toe eers begin.
Ek is bitter baie lief vir jou en so dankbaar dat Jesus ons paaie laat kruis het.
Jy is my silver voering na ń lang dag en my beste maat.
Ek kan nie wag om die volgende avontuur saam met jou aan te pak.
Ek het meer as net ń lewensmaat gevind, ek het my huis gevind.
Dankie vir 5 jaar saam vol kosbare oomblikke.
- Kayla

ONS DAG
"For I know the plans I have for you,” declares the Lord, “plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future".~ Jeremiah 29:11
Wanneer
08 Aug 2026, 15:30
Waar
The Feather Hill Boutique Hotel,
Dagbreek Landgoed
Uitbreiding 1133,
Potchefstroom,
2522
Drag: Semi-Formeel / Formeel
Kinders en metgeselle slegs per uitnodiging
RSVP asseblief voor of op 1 Junie 2026
ONS DAG
"For I know the plans I have for you,” declares the Lord, “plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future".~ Jeremiah 29:11
Wanneer
08 Aug 2026, 15:30
Waar
The Feather Hill Boutique Hotel,
Dagbreek Landgoed
Uitbreiding 1133,
Potchefstroom,
2522
Drag : Semi-Formeel / Formeel
Kinders en metgeselle slegs per uitnodiging
RSVP asseblief voor of op
1 Junie 2026
HERINNERINGE
HERINNERINGE
GESKENKE
Ons huis is propvol liefde, glase, komberse en goed van kant. So indien u kan, help eerder met 'n paar Rand in die bank.
Soos meeste van julle weet is ons tans besig met groot huisverbeterings.
As jy egter 'n geskenk wil gee sal ons 'n geldjie, geskenkbewys of 'n klaar betaalde kontrakteur in die sak meer waardeer:)
K Neethling | Bank: Nedbank | Rek #:1192027205 | Bank kode:198765 | Tipe: Lopende rek | Verwysing: Naam & Van